Etikette op my koffer - Ernst van Heerden
Etikette op my koffer - Ernst van Heerden
Etikette op my koffer is die eerste reisbeskrywing in Afrikaans oor die Verenigde State - daardie groot en magtige land wat dikwels so ’n teenstrydige indruk op die res van die wêreld maak. Ernst van Heerden het hierdie land met ’n oop gemoed bereis en op ’n onderhoudende manier verslag gedoen van baie aspekte van die lewe daar.
Die tema waarborg opwinding, verskeidenheid, nuutheid - en deur die oë van hierdie fynsinnige waarnemer kry die leser ’n oorspronklike, stimulerende siening van die "Nuwe Wêreld" in prosa van hoogstaande gehalte.
Condition
Condition
Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.
Dimensions
Dimensions
L: 18.5cm; W: 12.2cm; H: .1.3cm
Weight
Weight
0.23 kg
Shipping
Shipping
We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.
Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.
Read more about our shipping policy here.
Returns Policy
Returns Policy
We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.
Read more about our return policy here.