Skip to product information
1 of 9

The Story Station

Ek leef van vrugte - Essie Honiball

Ek leef van vrugte - Essie Honiball

Regular price R 89.00 ZAR
Regular price Sale price R 89.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Ek Leef van Vrugte is die eerste volledige boek oor die vrugtedieet - ’n eetgewoonte wat veral in die jongste tyd groot belangstelling onder Suid-Afrikaners geniet. Dit is geskryf deur een van die groot pioniers van hierdie nuwe eetgewoonte; iemand wie se lewe getuig van die onbetwisbare voordele van ’n suiwer vrugte-dieet.

Essie Honiball leef reeds die afgelope twintig jaar uitsluitlik van vrugte. Dit het haar liggaamlik laat verander van ’n swak en sieklike persoon na iemand wat vandag blakende gesondheid geniet.

Ek Leef van Vrugte is ’n boek wat ook vir u die pad kan aandui na sprankelende gesondheid. Dit is ’n boeiende boek die, geskryf met ’n innerlike oortuiging wat u sal roer.

Condition

Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.

Dimensions

L: 21cm; W: 14.7cm; H: 1.1cm

Weight

0.27 kg

Shipping

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.

Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here.

Returns Policy

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

View full details