The Story Station
Dwaalpoort - Alexander Strachan (First edition)
Dwaalpoort - Alexander Strachan (First edition)
Couldn't load pickup availability
Die familieplaas Dwaalpoort het die afgelope paar jaar verander.
Die ou doringdraadheinings is afgebreek en deur wildheinings vervang; pleks van die geklap van swepe en die bulk van beeste word die gestotter van ’n wildvanger se helikopter nou heeldag gehoor. Al wat nog onaangeraak bly, is die plaas se trop wit hartbeeste en sy magiese leier, Mhlophe. Voorlopig. Want op die horison hang daar elke dag die rookwolke van veldbrande, en in die gemoedere van Dwaalpoort se mense groei die onrus.
Wanneer ’n middeljarige man en sy veel jonger vrou op die plaaswerf stilhou, breek ’n naweek aan waarin al die sluimeringe op die spits gedryf word. Die besoekers is daar vir ’n jagsafari, maar wanneer dit blyk dat die man eintlik op soek is na die elikser wat sy tanende libido sal laat herleef, is dit asof sy desperate missie almal op die plaas saamhok op die drumpel van ’n beslissende oorgang.
Condition
Condition
Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.
Dimensions
Dimensions
21.3cm; W: 13.7cm; H: 2.3cm
Weight
Weight
0.37 kg
Shipping
Shipping
We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.
Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.
Read more about our shipping policy here.
Returns Policy
Returns Policy
We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.
Read more about our return policy here.
Share






