The Story Station
Dis my mense dié - Fanus Rautenbach (First edition)
Dis my mense dié - Fanus Rautenbach (First edition)
Couldn't load pickup availability
Een van ons land se gewildste skrywers en radiopersoonlikhede is hier aan die woord soos hy nooit vergeet sal word nie.
Met deernis en begrip, met fyn humor beskryf hy sy mense: in hul hartseer en hul vreugde, hul ellende en welvarendheid, hul kleinlikheid, hul grootheid...
En wie is sy mense...? Deugsame vroue, tronkvoëls, vooraanstaande mense, behoeftiges, grootpraters, poetsbakkers, sportsmense, vrekke, nuwe burgers, aristokrate, verdwaaldes, sosiale vroue, grappiesmakers, belangrike mans, boere, die sout van die aarde... ja, almal wat hierdie ingewikkelde, maar wonderlike moderne samelewing van ons uitmaak...
Boeiend, onvergeetlik maak ons hier met hulle kennis. Ook met onsself. En die waardes wat werklik standhou...
En ons ontmoet Fanus op sy allerbeste.
Condition
Condition
Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.
Dimensions
Dimensions
L: 21.7cm; W: 14.2cm; H: 1.2cm
Weight
Weight
0.32 kg
Shipping
Shipping
We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.
Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.
Read more about our shipping policy here.
Returns Policy
Returns Policy
We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.
Read more about our return policy here.
Share






