The Story Station
Dis koue kos, skat - Marita van der Vyver (First edition)
Dis koue kos, skat - Marita van der Vyver (First edition)
Couldn't load pickup availability
Clara Brand skreeu om wraak. Haar man het haar en hul drie kinders vir een van haar vriendinne gelos. En boonop vir iemand wat nie eens ‘n eier kan kook nie!
Clara stort haar woede, haar wraakgevoelens, haar behoefte aan begrip en ondersteuning uit in briewe. Sy skryf aan haar ontroue man, aan haar suster en aan vriendinne. So ontstaan ‘n aangrypende maar ook humoristiese beeld van ‘n groeiproses, van die aanvanklike woede tot by aanvaarding, van die koestering van wraak tot die uiteindelike gewaarwording dat sy van haar eks-man verlos is.
In korrespondensie wat oor ‘n dekade geskryf is, ontvou die verhaal van ‘n vrou wat dit regkry om met haar lewe aan te gaan, terwyl daar 'n wond in die siel is wat net besweer kan word deur tyd en die insig wat jy in jouself kry. Dis koue kos, skat is 'n vreeslose, soms skreeusnaakse ontboeseming; dit is slim, genuanseerd en gesofistikeerd. Dit skitter én ontplof, skok én verkwik, soos net die vurigste verhoudings kan.
Condition
Condition
Fair (F): I may show some wear and tear but all my text pages and illustrations are present. Some non-essential pages may be missing, or my binding, jacket, or cover may be worn. I may not be much to look at, but I am still readable.
Dimensions
Dimensions
L: 21cm; W: 13.8cm; H: 2.2cm
Weight
Weight
0.35 kg
Shipping
Shipping
We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.
Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.
Read more about our shipping policy here.
Returns Policy
Returns Policy
We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.
Read more about our return policy here.
Share






