The Story Station
Die walskonings - Karel Schoeman
Die walskonings - Karel Schoeman
Couldn't load pickup availability
Die negentiende eeu is oorheers deur die wals, wat ongelooflike gewildheid geniet het en feitlik alle ander melodieë van die dansvloer verdring het. Dit is in Wenen dat die meeste groot walse van hierdie eeu ontstaan het, en hier het die lede van die Strauss-gesin soos vorste geheers: Johann Strauss en sy seuns, Johann II, Josef en Eduard, met hul beroemde dansorkeste en hul onsterflike komposisies. In Die Walskonings word hulle kleurrike verhaal veral vir die jonger leser beskryf, teen die agtergrond van die heerlikheid en verval van die groot Donau-monargie.
Condition
Condition
Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.
Dimensions
Dimensions
L: 21.8cm; W: 14cm; H: 1.5cm
Weight
Weight
0.32 kg
Shipping
Shipping
We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.
Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.
Read more about our shipping policy here.
Returns Policy
Returns Policy
We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.
Read more about our return policy here.
Share
