Skip to product information
1 of 9

The Story Station

Die vrolike lied - Audrey Blignaut

Die vrolike lied - Audrey Blignaut

Regular price R 89.00 ZAR
Regular price Sale price R 89.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Audrey Bettie Blignault is op Bredasdorp gebore en het die hele tydperk van haar kinderdae daar deurgebring. Sy studeer ses jaar lank aan die Universiteit van Stellenbosch waar sy die graad M.A. in Nederlands-Afrikaans behaal, die eksamen vir die Sekondêre Onderwysdiploma suksesvol aflê en ’n tweetalige onderwyserskursus in voordrag en toneelkuns volg. Hier dien sy in die redaksie van Die Stellenbosse Student.

Sy is elf jaar lank redaktrise van die weekblad Die Huisvrou en maak terselfdertyd ’n begin met spesiale radioprogramme vir vroue oor die Afrikaanse sender van die S.A.U.K. Van 1946 tot 1952 is sy organiseerster van Vrouerubriek vir die Afrikaanse program in Kaapstad. Vanaf 1955 was sy eers in die redaksie van Naweekpos, en later verbonde aan Sarie Marais.

Haar eerste bundel essays In Klein Maat het in 1955 verskyn. Sedertdien het nog sewe bundels van haar verskyn, t.w. Die Vrolike Lied (1957), Met Ligter Tred (1962), Die Blye Dae (1965), Die Plesierboom (1967), Om die Son te Aanskou (1968), Die Verlange loop Ver (1969) en Die Rooi Granaat (1970).

Condition

Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.

Dimensions

L: 22.3cm; W: 14.2cm; H: 1.4cm

Weight

0.32 kg

Shipping

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.

Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here.

Returns Policy

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

View full details