Skip to product information
1 of 7

The Story Station

Die volledige sprokies van Grimm (Nuwe Afrikaanse vertaling deur Marita van der Vyver)

Die volledige sprokies van Grimm (Nuwe Afrikaanse vertaling deur Marita van der Vyver)

Regular price R 149.00 ZAR
Regular price Sale price R 149.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

"Naas die Bybel die kosbaarste kultuurbesit van die Westerse beskawing.” So het die vermaarde Engelse digter en kritikus W.H. Auden die sprokies van Grimm genoem. Hierdie fris, lewendige nuwe vertaling deur die bekroonde jeugskryfster Marita van der Vyver is om verskillende redes uniek in Afrikaans. Dit is die eerste keer dat die volledige Grimm in ons taal in een band verskyn. Vir die eerste keer in Afrikaans is die herkoms van elk van die 210 sprokies aan die hand van verskeie bronne nagegaan en opgeteken. Daarby is dit die eerste keer dat die klassieke negentiende-eeuse tekeninge van die drie groot Grimm-illustreerders – Hermann Vogel, P. Grot Johann en R. Leinweber – in ’n Afrikaanse uitgawe gebruik word.  

Die volledige sprokies van Grimm is ’n skatkis uit ons Westerse kultuurerfenis, en hierdie praguitgawe laat volle reg daaraan geskied. Geniet dit self. Laat u kinders toe om dit te geniet. Hulle sal die ervaring nooit vergeet nie.

Condition

Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.

Dimensions

L: 26.6cm; W: 19.4cm; H: 5cm

Weight

1.5 kg

Shipping

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.

Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here.

Returns Policy

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

View full details