The Story Station
Die verdrinking van Josua van Eden - Carina Diedericks-Hugo (First edition)
Die verdrinking van Josua van Eden - Carina Diedericks-Hugo (First edition)
Couldn't load pickup availability
Vir Josua het dit begin die dag toe hy deur die weerlig getref is. Toe hy bykom, sien hy ’n engel. ’n Blonde engel met ’n laptop onder haar arm.
Wat hy nie kon sien nie, is dat Titania alles behalwe so onskuldig is as wat haar engelagtige voorkoms te kenne gee. Hy kon ook nie vermoed dat sy tydelik by sy ouerhuis gaan intrek nie.
In die tyd leer sy hom veel meer as net die lewensgevaarlike speletjie wat hulle met rekenaars en selfone speel.
DIE VERDRINKING VAN JOSUA VAN EDEN is ’n spanningsverhaal vir tieners wat ewe veel deur hulle ouers geniet sal word. Die karakters – tieners en grootmense – is oortuigend en realisties uitgebeeld. En vir die eerste keer in die Afrikaanse jeugliteratuur gee ’n meisie die pas in ’n tienerverhouding aan …
Condition
Condition
Good (G): I’m an averagely used and worn book, but I have no loose, torn, damaged or bent pages.
Dimensions
Dimensions
L: 22.3cm; W: 14.7cm; H: 1.4cm
Weight
Weight
0.24 kg
Shipping
Shipping
We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.
Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.
Read more about our shipping policy here.
Returns Policy
Returns Policy
We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.
Read more about our return policy here.
Share






