The Story Station
Die trousseaukis en ander stories - Annelie Botes (First edition)
Die trousseaukis en ander stories - Annelie Botes (First edition)
Couldn't load pickup availability
’n Vrou laai vir haar ’n kind en ’n hond langs die pad op, want sy wil nie meer alleen wees nie. ’n Ma besluit om te staak omdat haar man en kinders haar slegter as ’n paradysdonkie behandel. ’n Man begin orrelles neem in ’n desperate poging om God se medelye met hom te toets, maar ontdek dat dit sy eie medemenslikheid is wat beproef word. ’n Predikant verslaaf hom aan ’n rekenaarspeletjie en verloor sy houvas op alles behalwe die geel, rooi, groen en blou blokkies wat hy dag en nag met koorsagtige presisie inmekaar probeer pas. ’n Vrou wat nooit weer aan die huwelik en liefde herinner wil word nie, moet tydens haar skeisaak ’n trourok maak vir ’n aanstaande bruid wat by die dag duideliker oor die buik en bors uitsit.
Dis oor boeiende mense soos dié dat Annelie Botes in Die trousseaukis en ander stories skryf — vroue en mans met wie jy jou kan en wil identifiseer. In elkeen van die dertien stories wys die verteller dat sy die menslike swakheid én goedheid ken, en dat sy weet hoe om met deernis te vertel.
Condition
Condition
Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.
Dimensions
Dimensions
L: 21.5cm; W: 13.8cm; H: 1.1cm
Weight
Weight
0.2 kg
Shipping
Shipping
We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.
Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.
Read more about our shipping policy here.
Returns Policy
Returns Policy
We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.
Read more about our return policy here.
Share
