The Story Station
Die spookjagters - Emily Pieterse
Die spookjagters - Emily Pieterse
Couldn't load pickup availability
Paul en Mossie, twee stadskinders, verhuis saam met hul ouers na Paradys, hulle pa se erfplaas in die Bosveld. Hulle maak sommer gou maats met die kinders van die buurplaas, Carmie en Alwyn, wat onderneem om van die twee stadsjapies regte ‘Boslansers’ te maak.
Die opgewondenheid oor die nuwe lewe word ongelukkig ietwat gedemp deur gerugte oor spoke in Paradys se familiebegraafplaas. Omdat die kinders vrees dat dié stories hul ouers sal laat afsien van hul plan om hulle op die plaas te vestig, besluit hulle om ’n nag in die begraafplaas deur te bring om die spook te probeer oorreed om tot rus te kom...
Condition
Condition
Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.
Dimensions
Dimensions
21.8cm; W: 13.9cm; H: 0.9cm
Weight
Weight
0.22 kg
Shipping
Shipping
We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.
Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.
Read more about our shipping policy here.
Returns Policy
Returns Policy
We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.
Read more about our return policy here.
Share
