Skip to product information
1 of 8

The Story Station

Die sneeuslaper - Marlene van Niekerk (First edition)

Die sneeuslaper - Marlene van Niekerk (First edition)

Regular price R 94.00 ZAR
Regular price Sale price R 94.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Met stories vertel, kry ’n mens ’n duisend en een nagte om.

Maar hoe ontstaan stories, en waarom?

Die vertel van verhale het dikwels te doen met afhanklikheid – en met mag. Wie kies jy uit om jou storie voor te vertel? Watter moment kies jy en hoe bied jy dit aan? Wat presies wil jy jou leser aandoen, of spaar? En dan: Is ’n mens altyd vry om dit alles te bepaal?

Dít is ook die vrae wat die skeppende skrywer besig hou. Wat is die voorwaarde vir die skryf van fiksie? Nood, dwang, ’n luisteraar, ’n geleentheid, ’n retoriek.

In Die sneeuslaper word die betekenis van die vertelkun­s op magiese wyse deur vier verweefde verhale oor vriendskap vergestalt: ’n dosent kom haar moses teë in ’n buitengewone student; die aard van vriendskap ontvou by ’n grafrede; ’n stadsantropoloog misreken haar met ’n boemelaar; die vriendin van ’n fotograaf bely haar skuld aan die tragiese verloop van hulle verbintenis.

Hierdie eksentrieke karakters is almal alter ego’s saamgebind in ’n strange loop wat ook die leser intrek in sy kinkels. Hierin lê die aard van fiksie, die brood van die interpreteerder, die genot van die boekliefhebber.

Condition

Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.

Dimensions

L: 19.7cm; W: 13.8cm; H: 1.3cm

Weight

0.22 kg

Shipping

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.

Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here.

Returns Policy

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

View full details