The Story Station
Die sakmense - Maretha Maartens
Die sakmense - Maretha Maartens
Couldn't load pickup availability
Die sakmense is eintlik Thea se storie, maar dis darem Miriam s'n ook . . .
Thea moet leer om met haar dialise-sakkie te leef, maar dis nog moeiliker om met haar skuldgevoel oor die weg te kom: sy weet sy is self daarvoor verantwoordelik dat haar ma se nier, wat kleintyd in haar oorgeplant is, heeltemal opgehou funksioneer het. Tog kan sy dit nie sĂŞ nie . . . en intussen hou haar ma haar oupa daarvoor verantwoordelik.
Die veertienjarige Miriam sĂŞ sy is een-en-twintig, want sy moet werk kry. Hoe anders gaan sy ooit haar ma onder die sakke agter die landdroskantoor uitkry, daar waar sy haar vrugte verkoop? Daar is skaars kos in die huis en geld vir skoolgaan is daar beslis nie. En as dit van haar leeglĂŞerpa afhang, sal die hele gesin vir altyd sakmense bly.
Uiteindelik sou Thea en Miriam mekaar help, sodat elkeen kon leer hoe om haar sak weg te leef; miskien nie heeltemal weg nie, maar tog weg genoeg . . .
Condition
Condition
Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.
Dimensions
Dimensions
L: 21.3cm; W: 13.7cm; H: 0.5cm
Weight
Weight
0.13 kg
Shipping
Shipping
We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.
Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.
Read more about our shipping policy here.
Returns Policy
Returns Policy
We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.
Read more about our return policy here.
Share
