The Story Station
Die rykste man in Babilon - George S. Clason
Die rykste man in Babilon - George S. Clason
Couldn't load pickup availability
Die tydlose klassieke verhaal bevat die sleutel tot alles wat jy begeer en alles wat jy graag sou wou bereik. Die boek onthul die geheim tot persoonlike welvaart.
Die geheim van sukses uit die antieke wêreld – ’n seker pad na geluk en rykdom.
Talle lesers het by die fabels van Babilon baat gevind. Dit kan beskou word as die mees besielende werk oor die onderwerp van spaarsin, finansiële beplanning en persoonlike welvaart. In eenvoudige taal plaas hierdie fassinerende stories jou op die pad na welvaart en die vreugde wat daarmee gepaard gaan. Bekend as ’n moderne klassieke verhaal, bied hierdie trefferboek begrip en oplossings vir jou persoonlike finansiële probleme en bied dit ’n leeftyd se finansiële leiding.
Die boek bevat die geheime van hoe om jou geld te maak, dit te behou en hoe jou geld meer geld kan maak.
Condition
Condition
Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.
Dimensions
Dimensions
21.1cm; W: 13.7cm; H: 0.6cm
Weight
Weight
0.18 kg
Shipping
Shipping
We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.
Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.
Read more about our shipping policy here.
Returns Policy
Returns Policy
We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.
Read more about our return policy here.
Share
