The Story Station
Die reuk van appels - Mark Behr
Die reuk van appels - Mark Behr
Couldn't load pickup availability
Dis is die somer van 1973. Apartheid floreer, Eddie Barlow se krieketspan is besig om die Engelse op Nuweland op te dons, die Amerikaners begin noustrop trek teen die Kommuniste in Viëtnam, en in die Kaap is die elfjarige Marnus besig om te leer wat menswees en manwees beteken.
Die lewe is snaaks, mooi, kosbaar, onverstaanbaar, vreeslik.
Agter hom lê die geskiedenins van sy familie in Tanganjika. Voor hom, of weet hy dit nog nie, wag ’n grensoorlog. Tussen geweld en geweld lê daardie oomblik wanneer onskuld verlore raak: ’n skokkende ontdekking wat deur die oppervlak van die alledaagse breek om alles onherroeplik te verander.
Van daardie beslissende oomblik af sal die reuk van appels by bly kleef aan alles wat Marnus aanraak.
Condition
Condition
Ex-library (EL): I once lived in library. I may have some library stickers, stamps, or markings but I am still readable.
Dimensions
Dimensions
L: 20.6cm; W: 13.2cm; H: 1.2cm
Weight
Weight
0.27 kg
Shipping
Shipping
We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.
Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.
Read more about our shipping policy here.
Returns Policy
Returns Policy
We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.
Read more about our return policy here.
Share






