The Story Station
Die reën kom nie maklik nie: Stories van agter die Soutpansberg - Ina le Roux
Die reën kom nie maklik nie: Stories van agter die Soutpansberg - Ina le Roux
Couldn't load pickup availability
Vanuit die songebleikte Verre Noorde agter die Soutpansberg, die land van kremetarte en min water, klink die stem van Piet Mavhetha wat met patos en humor die storie vertel van sy lewe en dié van die mense en sy gemeente op Folovhodwe. Só lig is sy aanslag dat die leser eers gaandeweg begin raak sien die storie vertel van oer-Afrika waar die waarde van 'n vrou en dié van 'n bok soms op dieselfde vlak lê, en waar daar nie helde is nie omdat die heroïsme in oorlewing lê.
So outentiek is hierdie stem dat die leser kwalik kan glo dat daar 'n skeppende en herskeppende verteller, anders as Piet Mavhetha, aan die woord is.
Hierdie uitgawe van Ina le Roux se bundel So lief as wat daardie hoender vir 'n skoot is sluit twee nuwe stories in.
Condition
Condition
Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.
Dimensions
Dimensions
L: 21.2 cm; W: 14 cm; H: 0.9 cm
Weight
Weight
0.2 kg
Shipping
Shipping
We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.
Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.
Read more about our shipping policy here.
Returns Policy
Returns Policy
We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.
Read more about our return policy here.
Share






