Skip to product information
1 of 7

The Story Station

Die rebellie van Lafras Verwey - Chris Barnard

Die rebellie van Lafras Verwey - Chris Barnard

Regular price R 75.00 ZAR
Regular price Sale price R 75.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Die rebellie van Lafras Verwey verskyn in 1971 vir die eerste keer in boekvorm nadat dit die vorige jaar met die eerste prys bekroon is in ’n hoorspelkompetisie van die SAUK en die Belgiese Radio- en Televisiediens. In 1973 ontvang Chris Barnard die SAUK-prys vir die Afrikaanse hoorspele van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns daarvoor.

In 1971 skryf Anna van Zyl: "Die hoorspel is besonder heg gestruktureer om boeiend gestalte te gee aan die tweeledigheid van illusie en werklikheid in die mens se lewe. Dit is ook ’n vingerwysing na ons moderne maatskappy soos blyk uit Lafras se afkeer van die werklikheid."

En André P. Brink: "In Die Rebellie van Lafras Verwey het ons ’n ontginning van die hóór-medium...wat oortuig, verras en beeldend en verbeeldend skep."

Condition

Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.

Dimensions

L: 21.2cm; W: 12.7cm; H: 0.5cm

Weight

0.1 kg

Shipping

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.

Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here.

Returns Policy

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

This is a previously loved book - there is no escaping the fact it has been read by someone else and it will show some signs of wear and previous use. Overall we expect it to be in very good condition, but if you are not entirely satisfied please get in touch with us.

View full details