The Story Station
Die pad na selfbestuur: Anderkant die mislukking van staatsbestuur - Flip Buys (First edition)
Die pad na selfbestuur: Anderkant die mislukking van staatsbestuur - Flip Buys (First edition)
Couldn't load pickup availability
Die feite spreek vanself: Die Afrikaner is in 'n volskaalse bestaanskrisis. Die redes hiervoor is al dikwels in die verlede ondersoek, maar nog nooit só brutaal eerlik, só trompop en só daadwerklik gekonfronteer as in Die pad na selfbestuur: Anderkant die mislukking van staatsbestuur nie.
Dié boek ondersoek die krisis waarin die Afrikanergemeenskap homself bevind sowel as voorstelle vir oplossings om steeds vry, veilig en voorspoedig in hierdie land te kan bly woon. Dit bied 'n padkaart na die enigste beskikbare én werkbare oplossing – groter selfbestuur – met planne om uitvoering daaraan te gee.
Die hede gaan nie weggaan nie, die verlede gaan nie terugkom nie, en die toekoms gaan nie vanself gebeur nie. Daarom is oorspronklike, vindingryke en ingrypende planne wat met skeppende vernuwing uitgevoer word nou nodig. Van hierdie planne vind neerslag in Flip Buys se toekomsblik op Suid-Afrika in 2030 wanneer konsentrasiegebiede van Afrikaners 'n sleutelrol in bevredigende dienslewering, woon- en werkplekke gaan speel.
Condition
Condition
Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.
Dimensions
Dimensions
L: 19.8cm; W: 12.7cm; H: 1.9cm
Weight
Weight
0.5 kg
Shipping
Shipping
We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.
Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.
Read more about our shipping policy here.
Returns Policy
Returns Policy
We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.
Read more about our return policy here.
Share
