Skip to product information
1 of 9

The Story Station

Die ou man en die duif - F.A. Venter (First edition)

Die ou man en die duif - F.A. Venter (First edition)

Regular price R 129.00 ZAR
Regular price Sale price R 129.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Eienaardig, dink hy. Deur die jare het hier al baie renduiwe aangekom. Dan het hulle hulle kos en water gegee, selfs vir hulle slaaphokkies gemaak. Party het ’n dag vertoef, party ’n paar maande. Aan die begin was hulle vreemd, agterdogtig en sku. Eers later het hulle eie geraak hier op die werf. Maar hierdie een! Sy gedra haar asof sy hier aangekom en grootgeword het …

Hy gaan sit op sy stoel, nogal ontstig. Eienaardig … haar koms het die hartseer en die bedruktheid in hom so effens laat losskiet. Hy voel meteens nie meer heeltemal so eensaam en verlore nie. Sy is fraai, sy is anders. Sy is lewe. ’n Nuwe, vreemde, polsende lewe.

Hemelvader, dink hy, kan dit wees? ’n Bestiering? Die genade, die wonderwerk waarom hy gebid het?

Condition

Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.

Dimensions

L:22cm; W: 14.2cm; H: 1.3cm

Weight

0.25 kg

Shipping

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.

Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here.

Returns Policy

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

View full details