Skip to product information
1 of 7

The Story Station

Die onsigbares - E.K.M. Dido (First edition)

Die onsigbares - E.K.M. Dido (First edition)

Regular price R 74.00 ZAR
Regular price Sale price R 74.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

“Jy beter vir niemand hier rond van die ruite sê nie, want hulle sal nie ’n secret kan hou nie,” raai Magda haar aan. “Netnou wag hulle vir Willem buitekant in oor hulle hom nie deur die ruit kan skiet nie.”

Joan se mond voel skielik droog. “Wat bedoel jy?”

“Niks. Maar dis plain om te sien hoekom Willem bulletproof ruite laat insit het. Het jy na die nuus geluister?”

Maar juis na die nuus wil Joan Arries nie meer luister nie – daar sou sy het van nóg ’n moord op ’n polisieman hoor. Haar man, Willem, ’n kaptein in die polisiediens, het die laaste tyd ’n ontstellende persoonlikheidsverandering ondergaan vanweë die spanning en gevaar wat sy werk inhou. Die enigste een wat Joan se huislike omstandighede ken, is haar buurvrou Magda, wat haar ingebore, aardse wysheid aanvul met die kitssielkunde wat sy uit populêre tydskrifte opdis. Maar die oggendgeselsies oor die draad en om die kombuistafel is uiteindelik onvoldoende, en uit honger na kontak met ander in dieselfde posisie, plaas Joan ’n advertensie in die Sondagkoerante.

Dis hoe sy kennis maak met matrone Gladys Mhauli, met Shalon van Dyk en haar tentkerkma, en met die bibliotekaresse Nadia Viljoen. Hoewel almal met lede van die polisiemag getroud is, verskil hul behoeftes en agtergronde hemelsbreed. In die verweefde verhale van hierdie vier vroue bied EKM Dido ’n verstommend geskaakerde kyk op hoe ingrypend die lewe van ’n vrou deur die loopbaan van haar man geraak kan word.

Condition

Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.

Dimensions

L: 21.3cm; W: 13.8cm; H: 1.4cm

Weight

0.32 kg

Shipping

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.

Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here.

Returns Policy

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

View full details