The Story Station
Die ongelooflike avonture van Hanna Hoekom - Marita van der Vyver
Die ongelooflike avonture van Hanna Hoekom - Marita van der Vyver
Couldn't load pickup availability
Toe Tibo vanaand aan tafel vir Yann vertel dat ek my lewensverhaal begin skryf het, proes Yann in sy preiesop.
“Wie wil nou ’n veertienjarige skrywer se storie lees?” vra hy en lag dat die sop spat.
“Vyftienjarige,” lig ek hom in. “Oor ’n paar dae is ek vyftien.”
“Mens sou dit nooit raai nie,” sê hy met sy oë iewers onder my ken. Min of meer waar my borste sou gewees het as ek borste gehad het om van te praat. Yann is my sestienjarige stiefbroer. Hy glo dis sleg vir mens se gesondheid om nice te wees.
“Daar was ál tienerjarige skrywers wat beroemd geraak het,” stry ek terwyl my wange warm word. “Wat van Anne Frank of . . . of . . .”
“Anne Frank het ’n lewe gehad waarin iets gebéúr het. En sy moes doodgaan voor sy beroemd geword het.”
Goed. Anne Frank was ’n vrot voorbeeld. Só graag wil ek nou ook nie beroemd wees nie.
“Almal het ’n lewe waarin íéts gebeur,” troos Beyers toe hy sien hoe bek-af ek na my preiesop staar. “En die res maak jy mos maar op. Skryf jou storie, Hanna.”
Condition
Condition
Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.
Dimensions
Dimensions
L: 21.4cm; W: 13.7cm; H: 0.9cm
Weight
Weight
0.23 kg
Shipping
Shipping
We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.
Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.
Read more about our shipping policy here.
Returns Policy
Returns Policy
We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.
Read more about our return policy here.
Share






