Die nuwe Afrikaanse prosaboek - Saamgestel deur Sonja Loots en Steward van Wyk
Die nuwe Afrikaanse prosaboek - Saamgestel deur Sonja Loots en Steward van Wyk
Hierdie bloemlesing met 149 verhale deur 58 skrywers is 'n viering van verskeidenheid. Dit bied 'n verruimende, vars blik op die Afrikaanse kortverhaal met sowel klassieke verhale deur welbekende skrywers as voorheen ongepubliseerde verhale deur nuwe stemme. Jan Rabie, wat in die laat-1950s die kontoere van die literêre landskap verruim het met sy soms absurde, soms filosofiese, soms politieke "proses" dien as inspirasie. Met Rabie-verhale as invalshoek word die bloemlesing 'n versameling van ego's, spore en teenspraak in die werk van die wyd uiteenlopende skrywers wat hom opgevolg het.
Condition
Condition
Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.
Dimensions
Dimensions
23.4cm; W: 15.4cm; H: 5.3cm
Weight
Weight
0.85 kg
Shipping
Shipping
We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.
Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.
Read more about our shipping policy here.
Returns Policy
Returns Policy
We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.
Read more about our return policy here.
Share
This is a previously loved book - there is no escaping the fact it has been read by someone else and it will show some signs of wear and previous use. Overall we expect it to be in very good condition, but if you are not entirely satisfied please get in touch with us.
View full details