Skip to product information
1 of 9

The Story Station

Die mugu - Etienne Leroux

Die mugu - Etienne Leroux

Regular price R 99.00 ZAR
Regular price Sale price R 99.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

„Mugu“ is ’n eendstertwoord vir „Square“.
„Square“ beteken „A square peg in a round hole“.

Die Mugu is ’n uitbouing van wat in die laaste hoofstuk van Hilaria aangedui word, naamlik die stryd tussen die twee opvattings van die Nuwe Lewe – die beplande gemeenskap van Julius Johnson of die terugkeer na ’n aardse utbundigheid.

„Die mugu is vasgewortel in die wêreld van Julius Johnson en aanvaar die orde. Die orde is mugu.“

Die Mugu gaan oor ’n desintegrerende gemeenskap met verskeie mensetipes van buite gesien. Die hoofkarakter is hier die hawelose mens om wie se gees geveg word deur die verskeie magte : die kerk, die orde, die anargis.

„Daarom is die mens mugu.“

Die mugu is ’n verwarde speelbal te midde van ’n transformasie en aftakeling wat besig is om plaas te vind, verydel in sy strewe om te ontvlug: „Terug kan hy nie gaan nie; stil kan hy nie staan nie.“ Die probleem is onopgelos omdat ons vandag in die transformasie-proses staan.

„Want mugu sal die mens bly totdat sy simbole ewig is. En sy mite ewig is.“

Condition

Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.

Dimensions

L: 22cm; W: 14cm; H: 1.1cm

Weight

0.29 kg

Shipping

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.

Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here.

Returns Policy

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

View full details