Skip to product information
1 of 9

The Story Station

Die mooiste Afrikaanse sprokies - Pieter W. Grobbelaar en Séan Verster

Die mooiste Afrikaanse sprokies - Pieter W. Grobbelaar en Séan Verster

Regular price R 149.00 ZAR
Regular price Sale price R 149.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Die mooiste Afrikaanse sprokies, vir die eerste keer in 1968 uitgegee, met herdrukke in 1984 en 1993, spog nou met ’n splinternuwe baadjie.

Hierdie verhale het deur die jare gewild en bemind gebly as deel van die rykdom van Afrikaanse volksvertellings wat, benewens nuutskeppinge, geleen het van die Wes-Europese kultuur, die Oosterse kulture en die res van Afrika. Baie van die Oosterse invloed het uit die geledere van die Kaapse Maleiers gekom en die Afrika-invloed van die San- en Koiokl en verskeie swart stamme.

In hierdie bundel vind ons die immer-geliefde Jakkals-en-Wolf-stories, Hasie Kalbassie, Brommer en By, Tyl Uilspieël, wat dit so geniet om menslike swakhede aan die kaak te stel, en talle ander.

Stories vol sprankel en humor, wat oud en jonk baie plesier sal verskaf – deur baas-verteller Pieter W. Grobbelaar, kenner op die gebied van die Afrikaanse volkverhaal. Die uitgebreide illustrasies deur Séan Verster dra uitstekend by tot die vermaaklike aspek van die verhale.

Condition

Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.

Dimensions

L: 24.6cm; W: 17.4cm; H: 1.6cm

Weight

0.74 kg

Shipping

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.

Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here.

Returns Policy

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

View full details