The Story Station
Die laaste Sondag - Elsa Joubert (First edition)
Die laaste Sondag - Elsa Joubert (First edition)
Couldn't load pickup availability
Dominee Wessel Falk is predikant van ’n gemeente vlak by ’n swart gebied, nie ver van die grens nie. Tydens ’n besoek aan die grens voer hy ’n gesprek met ’n ontredderde jong man, wat ’n halfuur later in ’n landmynontploffing sterf. Die dominee beskou die jong man se woorde as ’n visioenêre boodskap, ’n goddelike openbaring. Mettertyd, ná ’n intense worsteling, aanvaar hy dit ook as ’n opdrag. Maar wanneer hy aan hierdie opdrag uitvoering begin gee, ontdek hy magte wat hy nie kan beheer nie. Die gebeure kry ’n eie momentum, stuur onkeerbaar af op ’n laaste, bloedige Sondag.
Die laaste Sondag is Elsa Joubert se eerste roman ná haar opspraakwekkende Die swerfjare van Poppie Nongena, wat aan haar internasionale roem besorg het. Dit is ’n spannende, gedurfde aktualiteitsroman wat ’n projeksie gee van die kerk in Suid-Afrika – ’n ommuurde kerk waarin dit in laaste instansie nie meer gaan om die versoeningsdood van Christus nie, maar om Ou-Testamentiese waardes: ’n oog vir ’n oog.
Condition
Condition
Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.
Dimensions
Dimensions
L: 22cm; W: 14.2cm; H: 1.5cm
Weight
Weight
0.27 kg
Shipping
Shipping
We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.
Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.
Read more about our shipping policy here.
Returns Policy
Returns Policy
We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.
Read more about our return policy here.
Share







