Skip to product information
1 of 11

The Story Station

Die kremetartekspedisie - Wilma Stockenström (First edition)

Die kremetartekspedisie - Wilma Stockenström (First edition)

Regular price R 80.00 ZAR
Regular price Sale price R 80.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Met hierdie novelle maak Wilma Stockenström vir die Afrikaanse prosa deure oop wat amper permanent gesluit was, want dit beweeg terug na die sg. "poëtiese prosa wat ná D.F. Malherbe en C.M. van den Heever verdag geraak het. 

Die kremetartekspedisie is ’n voortreflike novelle, met van die mees "poëtiese" intensiteit in ons jonger Afrikaanse prosa.

Die dubbele verhaalstroom word hier op merkwaardige wyse aangewend - die een ’n weergawe van die verteller, ’n ou slavin, se lewensreis wat uitloop op die kremetart wat nou haar tuiste is; die ander ’n gedagtereis waarvan die kremetart die beginpunt is. En tussen die twee "rame" onstaan heelwat dramatiese spanning, wat o.m. die werk stempel as een van die boeiendste ontginnings van die rol van die verteller in Afrikaans. 

Hierdie werk is iets unieks in Afrikaans en bevat sekerlik van die skryfster se suiwerste en kragtigste prosa tot dusver. 

Die kremetartekspedisie is Wilma Stockenström se derde bydrae op die gebied van Afrikaanse prosa.

Condition

Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.

Dimensions

L: 20.8cm; W: 13.3cm; H: 1.2cm

Weight

0.24 kg

Shipping

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.

Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here.

Returns Policy

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

This is a previously loved book - there is no escaping the fact it has been read by someone else and it will show some signs of wear and previous use. Overall we expect it to be in very good condition, but if you are not entirely satisfied please get in touch with us.

View full details