The Story Station
Die Bybelroman - Jaco Thom
Die Bybelroman - Jaco Thom
Couldn't load pickup availability
Die verhale in die Ou en Nuwe Testament handel nie in die eerste plek oor mense nie. Dit handel oor God, wat hierdie wêreld so hartstogtelik liefhet dat Hy ons nooit kan los nie.
Nou word God se storie in hierdie boek só vertel dat die leser deur die oë van die mense in die Bybel vir God aan die werk kan sien.
Die verhale van mense van vlees en bloed, mense met emosies, passies en ideale, kom baie naby aan die moderne mens se hart. Die boodskap kom duidelik na vore: Dis steeds dieselfde God wat Hom ook met mense soos ons bemoei.
Condition
Condition
Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.
Dimensions
Dimensions
L: 21cm; W: 14.8cm; H: 3cm
Weight
Weight
0.74 kg
Shipping
Shipping
We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.
Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.
Read more about our shipping policy here.
Returns Policy
Returns Policy
We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.
Read more about our return policy here.
Share





