The Story Station
Die buiteveld - John Miles (First edition)
Die buiteveld - John Miles (First edition)
Couldn't load pickup availability
Die Buiteveld is die verhaal van Smerski, ’n Portugese taalkenner. Tydens sy vakansie in die noorde van Portugal, ontmoet hy ’n jong vrou wat hom aan ’n skildery van Goya herinner. Maar hierdie Isabel bring ’n omwenteling in sy lewe wat hy nie voorsien het nie. En geleidelik word hy gedwing om alles te onthul wat hy tot nog toe probeer verdoesel het. Soos die bloed aan sy hande en die misterie van sy verdwyning in Angola.
Die skrywer se flirtasie met die magte van die noodlot voer die leser mee op ’n ontdekkingstog van mens én omgewing, van kodes en die roetes waarheen verwagting die mens lei sonder dat hy voorsien wat met hom kan gebeur.
Condition
Condition
Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.
Dimensions
Dimensions
21.3cm; W: 13.8cm; H: 1.4cm
Weight
Weight
0.34 kg
Shipping
Shipping
We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.
Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.
Read more about our shipping policy here.
Returns Policy
Returns Policy
We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.
Read more about our return policy here.
Share
