Skip to product information
1 of 8

The Story Station

Die brug na Haven - Francine Rivers (First Afrikaans edition)

Die brug na Haven - Francine Rivers (First Afrikaans edition)

Regular price R 89.00 ZAR
Regular price Sale price R 89.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

HOLLYWOOD, 1957
Lena Scott is die blinkste opkomende ster op die silwerdoek sedert Marilyn Monroe. Min mense weet egter dat haar regte naam Abra is en van die prys wat sy moes betaal om uiteindelik te wees wie sy is.

Vir dominee Ezekiel Freeman sal Abra altyd die pasgebore babatjie wees wat hy onder ’n brug aan die buitewyke van Haven gevind het. Zeke en sy seun, Joshua – Abra se beste vriend – kyk hoe sy grootword, en in ’n eksotiese skoonheid verander. Maar Zeke weet dat die omstandighede rondom haar geboorte littekens op haar hart gelos het. Dit maak haar weerloos en vatbaar vir ’n gladdemond, twyfelagtige jong man wat haar voete onder haar uitslaan en haar na Hollywood se liggies lok. Abra leer vinnig wat word verwag van ’n ambisieuse jong meisie. Maar roem kom teen ’n verskriklike prys. Sy het elke brug verbrand om te kry presies wat sy gedink het sy wil hê. Nou wil sy net huis toe gaan.

Die brug na Haven is ’n meesleurende verhaal van versoeking, genade en onvoorwaardelike liefde.

Condition

Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.

Dimensions

L: 22.8cm; W: 15.2cm; H: 2.7cm

Weight

0.62 kg

Shipping

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.

Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here.

Returns Policy

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

View full details