Die boek van toeval en toeverlaat - Ingrid Winterbach (First edition)
Die boek van toeval en toeverlaat - Ingrid Winterbach (First edition)
Ek beween my skulpe soos Rachel haar kinders. Ek is beurtelings moorddadig kwaad en terneergedruk. Ek, bel konstabel Modisane kort-kort om te hoor of daar iets gebeur het. Ek kan my nie skeel dat hy dink daar is iets fout met my nie. ’n Vrou tekere gaan oor skulpe asof sy niks beters het om oor te treur nie nie. Ek het heelwat om oor te treur, maar op die oomblik treur ek oor die skulpe.
Helena Verbloem help Theo Verwey met sy projek om alle woorde wat in Afrikaans in onbruik verval het, op te teken. Dan word haar kosbare skulpe uit haar tuinwoonstel gesteel. Deur konstabel Modisane se toedoen, en met Sof Benadé aan haar sy, kom sy met die Steinmeiers in Ladybrand in aanraking. Maar die vraag is of Jaykie Steinmeier met sy slinkse priesteroë kan vertrou.
’n Roman vol onverwagte wendings, ryk en meerduidig. Met hierdie aweregse blik op verlies, en op die rol van toeval, is Ingrid Winterbach op haar beste – indringend, wrang, humoristies en ontwapenend.
Condition
Condition
Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.
Dimensions
Dimensions
L: 21.4cm; W: 13.7cm; H: 2.8cm
Weight
Weight
0.42 kg
Shipping
Shipping
We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.
Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.
Read more about our shipping policy here.
Returns Policy
Returns Policy
We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.
Read more about our return policy here.
Share
This is a previously loved book - there is no escaping the fact it has been read by someone else and it will show some signs of wear and previous use. Overall we expect it to be in very good condition, but if you are not entirely satisfied please get in touch with us.
View full details