The Story Station
Die blote storie: ’n Werkboek vir kortverhaalskrywers - Hennie Aucamp (First edition)
Die blote storie: ’n Werkboek vir kortverhaalskrywers - Hennie Aucamp (First edition)
Couldn't load pickup availability
“Die werkboek gee nie voor om ’n kitspad tot die skryf van kortverhale te wees nie … Wat ek veral met Die blote storie beoog, is die stimulering van die verbeelding en tegniese groei van die skrywer van literêre verhale; en mag ek byvoeg: die morele?”
“Die ‘opvoeding van emosies’ lyk my al hoe meer na die belangrikste komponent van enige kursus in kreatiewe skryfwerk. Lewe gaan kuns vooraf, of ’n mens kan dit ook anders sê: sonder lewenservaring en ’n intense gevoel by dié ervaring, is ’n beduidende storie haas onmoontlik.”
“Verdigsel en verdigting, in watter vorm ook al, sal deel bly van ons lewe en lot, soos dit lank, lank gelede reeds was om ’n grootvuur, met “flikkerering en skilderye op die wand. En miskien lê die openbaring van al ons ‘flikkeringe’ hierin: dat kuns nooit volledig oplossings bring nie, maar ons bewus hou van raaisels.”
Condition
Condition
Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.
Dimensions
Dimensions
21.3cm; W: 13.7cm; H: 1.4cm
Weight
Weight
0.22 kg
Shipping
Shipping
We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.
Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.
Read more about our shipping policy here.
Returns Policy
Returns Policy
We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.
Read more about our return policy here.
Share






