Skip to product information
1 of 8

The Story Station

Die ander vennoot - P.J. Haasbroek (First edition)

Die ander vennoot - P.J. Haasbroek (First edition)

Regular price R 84.00 ZAR
Regular price Sale price R 84.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

“Om ons twee onder te kry, sal nie maklik wees nie. Ons is gewoond ons eie paaie loop. My oupa was ’n olifantjagter. En Herklaas s’n ’n Dorslandtrekker.”

Toe hy terugry, dink Pretorius hoe ver hy van Humpata af weg is. Hoe wyd lê die dorsland daardie kant toe. Gemsbokke verdwyn oor die rug van ’n duin, en kelkiewyne koers reguit en haastig sononder toe. Jy wéét hulle is op pad iewers heen, hulle weet goed hoe ver nog. Hoekom voel sy pad hiervandaan dan so onseker? Het hy verdwaal?

Herklaas Pretorius het by sy pa geleer dat ’n mens ’n goeie ding nie sommer los nie. Dís hoekom hy in sy vennootskap met John Heckrodt bly. Van hul begindae op Guntsas, John se beesplaas in die ou Suidwes, tot hul ametismyn en later Goraseb Safaris.

Die politieke omwenteling dwing hulle om na Suid-Afrika uit te wyk, onbewus daarvan dat dié land hom ook binnekort in ’n oorgangstyd sal bevind. John glo dat ’n moeilike tyd soos dié juis geleenthede vir entrepreneurskap bied en die vennote raak betrokke by die nuwe sakespel: swart ekonomiese bemagtiging. Maar daar is gevare wat Pretorius nie altyd in berekening bring nie. Gelukkig is daar ook die mooi Marita met wie sy lewe vervleg geraak het.

Condition

Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.

Dimensions

L: 21.4 cm; W: 13.7 cm; H: 2.4 cm

Weight

0.4 kg

Shipping

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.

Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here.

Returns Policy

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

View full details