The Story Station
Die Afrikaanse literatuur 1652 - 1987 - J.C. Kannemeyer
Die Afrikaanse literatuur 1652 - 1987 - J.C. Kannemeyer
Couldn't load pickup availability
Die eerste volledige Afrikaanse letterkundegeskiedenis in een band vir sowel die algemene as die universiteits- en onderwyskollegemark sedert die publikasie van Rob Antonissen se werk in die vyftigerjare. Vir Die Afrikaanse Literatuur 1652–1987 het dr. Kannemeyer nie alleen sy omvattende tweedelige letterkundegeskiedenis grondig hersien nie (o.m. deur die weglating van dele wat slegs vir vakkundiges van belang is), maar ook nuwe publikasies van outeurs van vóór 1970 – soos Elisabeth Eybers, Ernst van Heerden, Breyten Breytenbach, Wilma Stockenström en Antjie Krog – uitvoerig bewerk. Lesers wat dr. Kannemeyer se tweedelige letterkundegeskiedenis ken, sal veral geïnteresseerd wees in die oorsig oor die jongste letteratuur (1970–1987) wat oor vyf hoofstukke strek – die eerste keer dat die hedendaagse skrywers in Afrikaans só uitgebreid en volledig behandel word. Veelvuldige foto’s van skrywers, hulle handskrifte en ander illustrasies dra daartoe by om die chronologiese verloop vir die leser aanskoulik te maak. Die boek sal ongetwyfeld dié standaardwerk in een band oor die hele terrein van die Afrikaanse letterkunde wees.
Condition
Condition
Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.
Dimensions
Dimensions
L: 22.7cm; W: 15.6cm; H: 3.6cm
Weight
Weight
0.72 kg
Shipping
Shipping
We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.
Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.
Read more about our shipping policy here.
Returns Policy
Returns Policy
We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.
Read more about our return policy here.
Share







