Skip to product information
1 of 8

The Story Station

Die afreis van Abel Lotz - Chris Karsten (Abel-trilogie #3; First edition)

Die afreis van Abel Lotz - Chris Karsten (Abel-trilogie #3; First edition)

Regular price R 89.00 ZAR
Regular price Sale price R 89.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Boek III in die Abel-trilogie maak ’n draai in Johannesburg, Brugge en Pakistan.

In ’n motelkamer in Bez Valley dui bloed en hare ’n bad op ’n slagting, maar daar is geen lyk nie. Wanneer ’n gelooide vel in formalien gevind word, weet Ella egter sy is weer op die spoor van die reeksmoordenaar Abel Lotz.

Abel bevind hom in Brugge, by sy kubervriend Ignaz Bouts. Kort voor lank sit hy sy soektog voort na velle met tatoes virr die omslae van die tien volumes van sy Kosmiese Reise, nou met Ignaz se hulp.

Intussen word ’n Suid-Afrikaanse paspoort gevind aan die liggaam van ’n meesterbrein van Al-Kaida. Kort daarna word ’n amptenaar van Binnelandse Sake kaal en bevrore langs ’n dam gevind, sy keel grusaam afgesny. Silas Sauls se moord-en-roofspan het hul hande vol. Iemand wou die man duidelik stil maak, maar wie en waarom?

Condition

Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.

Dimensions

L: 21.3cm; W: 13.7cm; H: 3cm

Weight

0.45 kg

Shipping

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.

Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here.

Returns Policy

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

View full details