Skip to product information
1 of 6

The Story Station

Die AA tot OE van seks - Riette Rust (First edition)

Die AA tot OE van seks - Riette Rust (First edition)

Regular price R 94.00 ZAR
Regular price Sale price R 94.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Wat is die één ding wat vroue verhoed om ’n fantastiese sekslewe te hê? Na dese hoef jy nie langer daaroor te wonder nie. Meer nog: Hierdie boek sal letterlik die sluier voor jou oë wegtrek en jou stap vir stap wys – ja, wys! – hoe jy die heel beste seks kan geniet. Dis ’n oopkop, kaalvuis en loslitttige gids tot die mees ekstatiese orgasmes onder die son.

Jy leer onder meer:

▪ hoe om in voeling te kom met jou innerlike sekskat
▪ wat om te maak as hy wil, maar jy wil nie
▪ hoe om jou verbeelding aan die brand te kielie (of te piets)
▪ hoe om veel, véél waaghalsiger te wees

Condition

Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.

Dimensions

22.2cm; W: 15.3cm; H: 1.7cm

Weight

0.52 kg

Shipping

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.

Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here.

Returns Policy

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

View full details