The Story Station
Daar is spore op die maan - Eleanor Baker
Daar is spore op die maan - Eleanor Baker
Couldn't load pickup availability
Vir Tom was die lewe na sy ma se dood tog hanteerbaar, al het sy pa stroef en afsydig geword. Immers het hy sy geliefde ouma gehad. Én die Minnaars, natuurlik – veral vir Emma, al het sy hom goed laat verstaan dat die kaalbas-modderkoekies-bak-dae van hulle kleintyd enige verhouding tussen hulle, behalwe platonies, uitsluit. Origens het hy Emma se boetie nogal vermaaklik gevind: Klein Dawid wat Dawid die Minnaar geword het namate sy belangstelling in die “volwasse” leesstof op die CNA se rakke toegeneem het.
Toe trou Tom se pa weer – met Helen, die koel, korrekte wetenskaplike wat hy oorsee ontmoet het. Maar anders as wat Tom verwag het, het sy nuwe stiefmoeder hom met rus gelaat sodat hy sy eie gang kon gaan – in só ’n mate dat hy naderhand gevoel het hy kon net sowel die tweede yskas in die kombuis gewees het.
Al meer het Tom sy toevlug tot die Minnaars geneem, én algaande groter probleme met Karel, Emma se kêrel, ondervind. Tot daardie reënerige Saterdagmiddag toe Emma wou leer bestuur en die ongeluk alles vir almal verander het...
Condition
Condition
Ex-library (EL): I once lived in library. I may have some library stickers, stamps, or markings but I am still readable.
Dimensions
Dimensions
L: 21cm; W: 13.7cm; H: 0.5cm
Weight
Weight
0.1 kg
Shipping
Shipping
We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.
Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.
Read more about our shipping policy here.
Returns Policy
Returns Policy
We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.
Read more about our return policy here.
Share







