Skip to product information
1 of 8

The Story Station

Clint Eastwood en die moordenaarsklok - Pieter Verwey (First edition)

Clint Eastwood en die moordenaarsklok - Pieter Verwey (First edition)

Regular price R 74.00 ZAR
Regular price Sale price R 74.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

IN DIE MIDDEL VAN DIE MOORDENAARSKAROO lê daar 'n geheim so groot soos Google Earth. En ten minste vier keer so gevaarlik. Vir Clint Eastwood van Wyk en sy nefie Budde beteken dit 'n vakansie propvol avontuur en onmoontlikhede.

Soos byvoorbeeld meerminne en oerskerpioene wat jou maklik opkots as jy nie oppas nie. Dis nou die skerpioene, nie die meerminne nie. En dan praat ons nie van al die spoke, gangsta-rappers, legendes, gefossileerde gediertes, die mal Engelse lord en maller Victoriaanse robot wat ewe skielik hulle opwagting maak nie.

M-punt-a-punt-w-punt – Clint Eastwood se perfekte vakansie. Dis nou as hy dit gaan oorleef ...

Condition

Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.

Dimensions

L: 21.4cm; W: 13.8cm; H: 1.6cm

Weight

0.24 kg

Shipping

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.

Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here.

Returns Policy

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

View full details