Skip to product information
1 of 8

The Story Station

Brandoffer - Dolf van Niekerk (First edition)

Brandoffer - Dolf van Niekerk (First edition)

Regular price R 129.00 ZAR
Regular price Sale price R 129.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Vertellings uit die Tweede Vryheidsoorlog

Die vertellings in Brandoffer is gegrond op bestaande literatuur, persoonlike mededelings aan die skrywer, sy navorsing in die Oorlogsmuseum van die Boererepublieke in Bloemfontein, en oorlewerings binne sy familie. Dit bied 'n verskeidenheid gesigspunte, maar die klem val op die stemme van vroue in oorlogsverwildering – húl ontbering en geestelike moed. Ontroerend sober word uitgebeeld hoe vroue en kinders aan die plunderaars van plase uitgelewer was; hoe hulle as 'n skild vir die Engelse soldate moes dien tydens aanvalle; hoe die Engelse vrou Emily Hobhouse die verslae en verarmde Boervroue kom bystaan en besiel het; en hoe hulle alles in die stryd moes werp om die konsentrasiekampe te oorleef. Tussen die vertellings deur klink stemme van byna 'n eeu gelede direk op uit fragmente van dagboeke en briewe – stemme van leiers en van gewone mense, wat 'n spesiale dimensie bring in hierdie onvergeetlike stuk "lewende geskiedenis".

Condition

Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.

Dimensions

L: 21.2cm; W: 13.8cm; H: 0.6cm

Weight

0.2 kg

Shipping

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.

Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here.

Returns Policy

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

View full details