Skip to product information
1 of 8

The Story Station

Branders van liefde - Chanette Paul (First edition)

Branders van liefde - Chanette Paul (First edition)

Regular price R 84.00 ZAR
Regular price Sale price R 84.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Chanette Paul het al 31 boeke geskryf en duisende bewonderaars met haar emosiebelaaide en passievolle stories betower.

Branders van liefde is 'n heruitgawe van twee van haar gewildste romantiese komedies.

Op soek na 'n held

Kiara Albertyn se bankbalans lyk beroerd, haar ryding is onklaar, sy kry nie 'n held vir haar jongste boek nie … En dis nie al nie. Haar geheimsinnige buurman lyk dalk soos 'n hunk, het die naam van 'n engel, maar vir Kiara is hy eerder 'n kruising tussen die duiwel en Atilla die Hun.

Porselein van staal

Toe Sasha saam met Sebastiaan van der Linde op sy ekspedisie Mosambiek toe vertrek, weet niemand sy's 'n vrou nie. Sy vermom haarself soos 'n man omdat sy tot elke prys móét saamgaan – al weet sy hy sal haar dadelik terugstuur … of dalk iets meer drasties doen … soos om haar te vermoor?

Condition

Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.

Dimensions

L: 19.8cm; W: 13cm; H: 1.9cm

Weight

0.27 kg

Shipping

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.

Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here.

Returns Policy

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

View full details