The Story Station
Bloedband: Die gelykenis van die verlore seun - Jaco Thom (First edition)
Bloedband: Die gelykenis van die verlore seun - Jaco Thom (First edition)
Couldn't load pickup availability
Lukas Malherbe is jou tipiese "verlore seun", Ontnugter deur die besef dat hy nie ‘n toekoms op die familiewynplaas het nie, vra hy sy erfporsie by sy pa en vat die pad na die Groot Stad – die plek van Groot Kanse en Groot Geld.
Hy het ‘n aanvoeling vir die finansiële markte, en vir poker, waaraan die verleidelike Claire hom bekend stel. Sy winste met beide is groot. Maar lank gaan sy geluk met geld en kaarte – en vroue – hou?
Want daar is ook Linda, die besadigde een, wat hom nie alles vertel nie.
Wat gaan haar rol in sy lewe wees?
En wie gaan seerkry as gevolg van sy dwase besluite?
Die verhaal is oorbekend: die tragedie en verlies is rou vir elke nuwe gesin wat dit beleef. Meer as een seun of dogter verlaat die huis en beland op die verkeerde pad. Vir baie is daar ‘n pa en ‘n ma na wie hulle kan teruggaan, iemand wat sal sê: “Jy is ons kind.” Vir talle ander is daar nie.
Maar vir almal is daar hulle hemelse Pa wat altyd in die pad afhardloop sal kom om hulle terug te verwelkom.
Condition
Condition
Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.
Dimensions
Dimensions
L: 21.1cm; W: 13.8cm; H: 0.8cm
Weight
Weight
0.23 kg
Shipping
Shipping
We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.
Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.
Read more about our shipping policy here.
Returns Policy
Returns Policy
We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.
Read more about our return policy here.
Share
