The Story Station
Belemmering - Lettie Viljoen (First edition)
Belemmering - Lettie Viljoen (First edition)
Couldn't load pickup availability
Belemmering is Lettie Viljoen, skrywer van Klaaglied vir Koos (1984) en Erf (1986), se eerste omvangryke prosawerk. Soos in Viljoen se vorige boeke, gaan dit in hierdie roman om die weerstande wat die mens/die Afrikaner in sy of haar verhouding tot die verlede en omgewing beleef. In Hanna se ervarings met die kind, met haar ouers en met Henrik, en in die gesprekke van ’n groep mans op ’n berg tydens ’n geheimsinnige sending, sien ons mense vasgevang in situasies wat hulle nie onder beheer kan kry nie. Belemmering is ’n meesterstuk van intense, brandskerpe waarneming van onder andere die natuur as ’n verruklike, kwellende aanwesigheid. Om te verduidelik wat die landskap beloof het, moet ’n mens dronkenskap hê in die keuse van woorde. ’n Volheid. En daarmee saam, die ontgogeling.
Condition
Condition
Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.
Dimensions
Dimensions
21.1cm; W: 13.7cm; H: 1.7cm
Weight
Weight
0.32 kg
Shipping
Shipping
We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.
Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.
Read more about our shipping policy here.
Returns Policy
Returns Policy
We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.
Read more about our return policy here.
Share
