As die suidewind waai - Ettie Bierman
As die suidewind waai - Ettie Bierman
Helen Vermaak, toerleier vir Suidewind Safari's, en die aantreklike vlieënier, Louw Duvenhage, is verloof en albei sien reikhalsend uit na hulle troudag.
Helen skilder in haar vrye tyd en dis vir haar ’n verrassing dat Adriaan Karsten, ’n bekende Suid-Afrikaanse kunstenaar, een van die gaste is tydens ’n Bosveld-toer. Aanvanklik spat die vonke tussen haar en Adriaan, maar later ontdek hulle dat hulle geesgenote is. Wanneer Louw die ander toerlede op jagtogte neem, bly hulle agter - Adriaan om te skilder en Helen om administratiewe pligte na te kom. Hulle gesels oor alles...kuns, inspirasie en tegnieke, en hulle word beste vriende.
Maar skielik voel Helen verward. Het sy nie dalk te gou verloof geraak nie? Sy en Louw is voortdurend in mekaar se hare, maar Adriaan verstaan haar...
Condition
Condition
Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.
Dimensions
Dimensions
L: 21.3cm; W: 13.8cm; H: 0.7cm
Weight
Weight
0.13 kg
Shipping
Shipping
We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.
Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.
Read more about our shipping policy here.
Returns Policy
Returns Policy
We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.
Read more about our return policy here.