Skip to product information
1 of 8

The Story Station

Anderkant die scrap - Dana Snyman

Anderkant die scrap - Dana Snyman

Regular price R 79.00 ZAR
Regular price Sale price R 79.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Vir lesers wat wou weet wie daardie mense op die omslag van Dana se blitsverkoper Uit die binneland was, lê hy nou familie uit in die storie Familiefoto. Maar eintlik is al die mense in sy stories familie met dieselfde kwaal: Almal mik vir daardie ontwykende droom, wat nooit verbleik nie, anderkant die scrap.

Om stories oor helde te skryf, is moeilik. Om die weggesteekte mense onvergeetlik te maak, is moeiliker; daarom is Dana se stories so onvergeetlik. Daaroor, en omdat die mense in sy stories van ver af kom. Hulle ry Valiants en weet nog van Uncle Charlie’s, padkafees, Geloftefees, Springbokradio en Kommuniste. Die mans dra nog pakke en die vroue hoede; tant Pop en oom Jorrie en so aan.

Maar hy skryf ook oor vandag se mense. Dié wat bly en sport kyk en reis en mense teëkom anderkant die scrap.

Dana was vroeër verbonde aan Huisgenoot en Beeld. Tans is hy die buitelugtydskrif Weg se reisredakteur.

“Ek is ’n baie rustige ou. Daar is nie probleme nie. Op die toneel.”

Nota: Dana het onlangs vir hom ’n 1973-Valiant aangeskaf. So ’n bruine.

Condition

Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.

Dimensions

L: 21.3 cm; W: 13.9 cm; H: 1.4cm

Weight

0.24 kg

Shipping

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.

Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here.

Returns Policy

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

View full details