The Story Station
Agter die skerms - Karen Kingsbury (Omnibus 2)
Agter die skerms - Karen Kingsbury (Omnibus 2)
Couldn't load pickup availability
Wat sal dit help as jy die hele wêreld as wins verkry, maar jou lewe verloor?
Vir die onafhanklike filmvervaardigers Chase Ryan en Keith Ellison werk alles presies uit soos waarvoor hulle gebid het. Uiteindelik stap hulle oor die rooi tapyt na die première van The Last Letter. Albei besef hoe hoër God hulle laat vlieg, hoe moeiliker dit is om aan verwagtings te voldoen. Hoe gaan hulle hierop verbeter? Dit is egter asof Chase nie hierde oomblik ten volle kan geniet nie. Meer as enigiets wens hy dat hy eerder by die huis was.
’n Groot stap lê vir hom voor: om vir Keith te sê hy beweeg in ’n ander rigting.
In die tussentyd sukkel Keith steeds om te glo dat sy kosbare Andi vier maande swanger is. Andi is ’n ander mens as laas jaar, nadat God ingegryp het en gekeer het dat Andi vir ’n aborsie gaan. Sy is nader aan haar ouers en aan God. Andi is seker dat sy haar baba wil laat aanneem. Maar sal sy in die tweede helfte van haar swangerskap, wanneer sy die onmiskenbare band begin voel, hom kan laat gaan?
Bailey Flanigan se drome word waar wanneer sy gekies word om die hoofrol teenoor die hartebreker Brandon Paul in die film Unlocked te speel. Maar Brandon Paul se naam duik die afgelope ruk al hoe meer in die skindertydskrifte op. Sal Bailey vir Brandon na Christus kan lei of gaan hy die film groot skade berokken?
Condition
Condition
Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.
Dimensions
Dimensions
21.1cm; W: 13.7cm; H: 3cm
Weight
Weight
0.52 kg
Shipping
Shipping
We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.
Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.
Read more about our shipping policy here.
Returns Policy
Returns Policy
We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.
Read more about our return policy here.
Share






