3 minute stilte vir 20-plussers - Hannes Burger
3 minute stilte vir 20-plussers - Hannes Burger
Die lewe staan vir niemand stil nie. Dis soms ’n onvriendelike wêreld waar almal later dieselfde lyk - ’n stroom grys, gesiglose mense altyd op pad, geruislose mense altyd op pad - geruisloos aan die gang om elkeen sy of haar merk in die lewe te maak.
Maar as jy jouself ’n tydjie gun om opnuut jou eie identiteit te soek, vind jy jou nuwe lewe.
Gebruik dié spesiale afspraak met Jesus vir ’n onvergeetlike een tot een waar sy goeie nuus jou met nuwe oë na jouself laat kyk en ontdek: Ek kan anders leef, want hy leef deur my!
Hierdie maklik hanteerbare sakpasboekie maak tyd vir so ’n een tot een. Elke dagstuk skep ’n oomblik waar jy weer perspektief kry om aan te hou, en so enduit te volhard.
Condition
Condition
Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.
Dimensions
Dimensions
L: 17.9cm; W: 10.8cm; H: 2cm
Weight
Weight
0.3 kg
Shipping
Shipping
We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.
Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.
Read more about our shipping policy here.
Returns Policy
Returns Policy
We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.
Read more about our return policy here.
Share
This is a previously loved book - there is no escaping the fact it has been read by someone else and it will show some signs of wear and previous use. Overall we expect it to be in very good condition, but if you are not entirely satisfied please get in touch with us.
View full details