The Story Station
13 uur - Deon Meyer (First edition)
13 uur - Deon Meyer (First edition)
Couldn't load pickup availability
Om 05:36 hardloop die vrou teen die hang van Leeukop. Sy is jonk, beeldskoon, Amerikaans, beangs. Want sy word soos 'n dier gejag.
Om 05:37 bel hulle vir speurder-inspekteur Bennie Griessel wakker. Hy moet kom, 'n jong meisie se lyk lê langs St. Martini, die Lutherse kerk bo in Langstraat.
Om 07:02 ontdek die drankbenewelde voormalige sangsensasie Alexa Barnard haar man se lyk langs haar — en die moordpistool net sentimeters van haar hand af.
Teen 09:00 begin Griessel vermoed sy nuwe rol as mentor van die volgende geslag wetstoepassers is dalk ietwat meer gekompliseerd as wat hy gedink het.
Anderkant twaalfuur is hy in 'n wedloop teen tyd om die mooi jong toeris se lewe te red.
En laat in die middag skiet hulle vir Bennie Griessel. Reg in die hart.
Redelik normale dag, jou tipiese 13 uur van Suid-Afrikaanse wetstoepassing.
Condition
Condition
Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.
Dimensions
Dimensions
22.4cm; W: 15.3cm; H: 3.4cm
Weight
Weight
0.58 kg
Shipping
Shipping
We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.
Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.
Read more about our shipping policy here.
Returns Policy
Returns Policy
We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.
Read more about our return policy here.
Share






