Vygies en ander vreugdes - Maretha Maartens
Vygies en ander vreugdes - Maretha Maartens
Dit sal ontverantwoordelik wees om hierdie boek in manlike hande te laat beland. Die man het genoeg probleme met sy tjekboek, sy cholesterol, sy huislening, sy politiek en sy besige program.
’n Man wil nie lees dat die huisvrou hom soms in aantreklikheid oortref, dat vroulief sy fases ken en dat sy kinders soms in die rooilampiebuurt partytjie hou nie. Miskien ontstel vroulief se stroopsoet vakansiedrome, waarvan daar in hierdie boek vertel word en die kyk wat sy in haar oë kry nadat sy van Pienkvoet gelees het, hom net verder.
Enige man sal hierdie boek wil verban, of miskien moet hy liewers nie. Gestel die vrou wat hierdie boek lees, word ’n vygie. Gestel sy word ’n stralende vygiebos in ’n bleek landskap. Sal dit nie ’n verrassing vir manlief wees nie?
Condition
Condition
Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.
Dimensions
Dimensions
L: 21.6cm; W: 14cm; H: 0.7cm
Weight
Weight
0.2 kg
Shipping
Shipping
We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.
Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.
Read more about our shipping policy here.
Returns Policy
Returns Policy
We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.
Read more about our return policy here.