{"product_id":"sy-sien-webbe-roer-n-keuse-uit-die-werk-van-afrikaanse-digteresse-saamgestel-deur-lina-spies-first-edition","title":"Sy sien webbe roer: ’n Keuse uit die werk van Afrikaanse digteresse saamgestel deur Lina Spies (First edition)","description":"In Lina Spies se belangrike en tydige bloemlesing kan die leser opnuut kennis maak met die mooiste gedigte van Afrikaanse vrouedigters. Sy sien webbe roer bevestig die besondere waarde en belang van hul bydrae tot die Afrikaanse letterkunde, veral as gestaltgewing aan die ervaringswêreld van die vrou. Die chronologiese indeling asook die fokus op gedigte waarin die verhouding van die vrou tot die natuur tot uitdrukking kom en die verrassende ooreenkomste onderling bied ’n boeiende en insiggewende blik op die werk van ons vrouedigters.","brand":"The Story Station","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":49523776684271,"sku":"SYS04926","price":79.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0650\/6538\/6223\/products\/sdsd.jpg?v=1679850064","url":"https:\/\/www.thestorystation.co.za\/products\/sy-sien-webbe-roer-n-keuse-uit-die-werk-van-afrikaanse-digteresse-saamgestel-deur-lina-spies-first-edition","provider":"The Story Station","version":"1.0","type":"link"}