{"product_id":"swart-pelgrim-f-a-venter","title":"Swart pelgrim - F.A. Venter","description":"\u003cp data-start=\"136\" data-end=\"153\"\u003e\u003cstrong data-start=\"136\" data-end=\"153\"\u003eSwart Pelgrim\u003c\/strong\u003e word lank reeds erken as ’n Afrikaanse roman van gehalte. In die objektiewe, deernisvolle uitbeelding van Kolisile wat uit sy rustige geboortestreek na die grootstad gaan en daar ’n harde leerskool deurmaak, het F. A. Venter ’n hoogstaande prosawerk gelewer. Dit is ook ’n boek wat in al die jare sedert die eerste verskyning tot vandag niks aan aktualiteit ingeboet het nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-start=\"532\" data-end=\"877\"\u003eDie louere wat \u003cem data-start=\"547\" data-end=\"562\"\u003eSwart Pelgrim\u003c\/em\u003e ingeoës het, hier en oorsee, het gekulmineer in die toekenning van die Hertzogprys vir Prosa aan die skrywer in 1961. Daarom het die uitgewer by geleentheid van die sesde druk — die eerste herdruk sedert die bekroning — besluit om \u003cem data-start=\"794\" data-end=\"809\"\u003eSwart Pelgrim\u003c\/em\u003e in ’n nuwe en spesiaal versorgde tipografiese gestalte aan te bied.\u003c\/p\u003e","brand":"The Story Station","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47700337361135,"sku":"SWA04652","price":74.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0650\/6538\/6223\/files\/asdasdsa_aafdbba7-6292-4c38-b5d3-2b3dcce9a7e5.jpg?v=1771079675","url":"https:\/\/www.thestorystation.co.za\/products\/swart-pelgrim-f-a-venter","provider":"The Story Station","version":"1.0","type":"link"}