{"product_id":"saartjie-se-pappegaai-bettie-naud-saartjie-7-secondhand","title":"Saartjie se pappegaai - Bettie Naudé (Saartjie #7)","description":"\u003cp data-start=\"0\" data-end=\"51\"\u003e“Hiert, jou wille-weghol! Hiert, jou perdebylyfie!”\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-start=\"53\" data-end=\"571\"\u003eNatuurlik is dit weer Alfonso Papegaai wat aan die woord is. Maar ongelukkig vir Saartjie, het haar geliefde troetelvoël sy rympie hierdie keer vir die gesette predikantsvrou geskree . . . iets wat haar lelik in die moeilikheid kan laat beland! Maar dis nie al nie. In hierdie boek gaan Saartjie en Lina see toe, en maak hulle eie moles. Dit raak ernstig wanneer Saartjie die branders onderskat en in die moeilikheid raak, en daarna byna oor die aantreklike lewensredder se skoot getrek word vir haar astrantheid . . .\u003c\/p\u003e","brand":"The Story Station","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":49503473926383,"sku":"SAA04903","price":79.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0650\/6538\/6223\/files\/dasdas_1e296643-2ccf-4530-b6f5-8eac0837c920.jpg?v=1778277245","url":"https:\/\/www.thestorystation.co.za\/products\/saartjie-se-pappegaai-bettie-naud-saartjie-7-secondhand","provider":"The Story Station","version":"1.0","type":"link"}